Bemarking

Die Laerskool Rooihuiskraal ontvang ongelooflike ondersteuning vanuit die gemeenskap. Besighede raak altyd betrokke by fondsinsamelingsgeleenthede, advertering, borgskappe en welsyn. Enige persoon of maatskappy wat op een van die volgende maniere betrokke wil raak, kan Me. Carien Fölscher kontak by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.: