D6 School Communicator

Die Laerskool Rooihuiskraal versterk sy verhouding met ouers op die volgende wyse:

-          Kwartaalprogram

-          Nuusbriewe

-          D6 School Communicator (verkose medium vir kommunikasie)

-          Facebook profiel: Laerskool Rooihuiskraal Amptelik

-          Webwerf: www.laerskoolrooihuiskraal.co.za

-          Inligtingsessies (oueraande elke kwartaal en inligtingsaand aan die begin van akademiese jaar).

-          Insae in die leerders se skrifte en assesseringsopdragte.

-          Ouers is welkom om per brief of epos met betrokke personeellede te kommunikeer.

-          Afsprake: Ouers is welkom om die kantoor te skakel om afsprake met die Hoof of personeel te reël.

-          Oueronderhoude word, soos nodig, op versoek van personeel of ouers gereël vir 7:00 op weeksdae.

Laai asb. die D6 School Communicator af op u foon of rekenaar om ten alle tye verseker te wees van die nuutste kommunikasie:

http://www.school-communicator.com/download.php