Skooltye

GEWONE SKOOLURE IS AS VOLG:

ONTHOU:

Gr. R - Gr. 1

Maandag – Donderdag

07:20 tot 13:00

Die laaste skooldag voor ‘n langnaweek verdaag:

Gr. R-3 om 11:45;  en

Gr. 4-7 om 12:00.

Die laaste skooldag van elke kwartaal verdaag die skool om 10:00.

Gr. 2 - Gr. 3

Maandag – Donderdag

07:20 tot 13:20

Gr. 4 - Gr. 7

Maandag – Donderdag

07:20 tot 13:45

Gr. R - Gr. 3

Vrydag

12:45

Gr. 4 - Gr. 7

Vrydag

13:15